Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Grey, Hoërskool
Grey, Hoërskool [boodskap #122025] Vr, 14 Desember 2018 18:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hoërskool Grey (oorspronklik die Grey Institute) is in 1856 in Port Elizabeth gestig. Vernoem na sir George Grey, Goewerneur van die Kaap wat 'n persoonlike belangstelling hierin gehad het. Die eerste hoof was J.R. Macleish wat opgevolg is deur 'n aantal bekwame manne, veral die digter W.A. Way.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Grensnywerheid
Volgende onderwerp: Grey, Sir George
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:55:17 MGT 2024