Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Grensnywerheid
Grensnywerheid [boodskap #122024] Vr, 14 Desember 2018 18:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Grensnywerhede was 'n stelsel van nywerheidsontwikkeling wat aangemoedig is deur die Suid-Afrikaanse Regering en ook gesteun is deur die Nywerheid-Ontwikkelingskorporasie. Dit was ingeskakel by die destydse beleid van Bantoetuislande. Fabrieke is naby die grense van Bantoegebiede opgerig sodat werkers daagliks uit hulle gebiede na hulle werk kon gaan. Grensnywerhede is ingestel in Oos-Kaapland, Natal en in Suid-Transvaal. Sien ook Hammardale.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Grens, Die
Volgende onderwerp: Grey, Hoërskool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:15:26 MGT 2024