Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Greene, Kolonel Edward Mackenzie
Greene, Kolonel Edward Mackenzie [boodskap #122021] Vr, 14 Desember 2018 18:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kolonel Edward Mackenzie Greene was 'n Natalse soldaat en minister. In 1857 in Pietermaritzburg gebore. Ontvang opleiding in Lancing, Engeland. Veg in die Zoeloe-oorlog en was bevelvoerder van die Natal Carbineers in die Tweede Vryheidsoorlog. Word verkies tot die Natalse Parlement; was Minister van Spoorweë en Hawens en Koloniale Tesourier in die ministerie van sir F. Moor. By die Nasionale Konvensie was hy afgevaardigde van Natal en na Uniewording 'n lid van die Spoorwegraad. Oorlede in 1931.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Greene, Sir Conyngham
Volgende onderwerp: Gregorowski, Reinhold
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:48:50 MGT 2024