Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Greene, Sir Conyngham
Greene, Sir Conyngham [boodskap #122020] Vr, 14 Desember 2018 17:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Conyngham Greene was 'n Engelse diplomaat. Gebore in 1854 in Ierland. Van 1896 tot 1899 was Conyngham Greene Haar Majesteit se gevolmagtigde in Pretoria tydens die kritieke stadium toe betrekkinge tussen Brittanje en die Suid-Afrikaanse Republiek versleg het. Het die rang van Chargé d'Affaires beklee. Oorlede op 30 Junie 1934.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Greendale
Volgende onderwerp: Greene, Kolonel Edward Mackenzie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:30:27 MGT 2024