Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Green, Laurence George
Green, Laurence George [boodskap #122018] Vr, 14 Desember 2018 17:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Laurence George Green was 'n Suid-Afrikaanse skrywer. In 1900 in Kimberley gebore. Ontvang opleiding aan die South African College, Kaapstad. Veg in die Eerste Wêreldoorlog as vlieënier. Sluit aan by die redaksie van die Cape Argus. Hy doen merkwaardige kennis op oor die minderbekende aspekte van Afrika wat hy in 'n reeks boeke oor reis, geskiedenis en herinneringe vasgelê het. Totale verkope het 450,000 oorskry. Onder die bekendstes is: Grow Lovely, Growing Old; Beyond the City Lights; So Few are Free; To the River's End; en At Daybreak for the Isles.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Greathead, James Henry
Volgende onderwerp: Greendale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:29:12 MGT 2024