Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Greasy Slip
Greasy Slip [boodskap #122016] Vr, 14 Desember 2018 17:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Greasy Slip is 'n mineraal gevind in diamantpype tesame met blougrond. Geologies word dit beskryf as 'n kristalagtige kalk-karbonaat. Naam verkry vanweë sy seperige gevoel.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gray, Biskop Robert
Volgende onderwerp: Greathead, James Henry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:20:47 MGT 2024