Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Grass Ridge-dam (Grassridgedam)
Grass Ridge-dam [boodskap #122013] Vr, 14 Desember 2018 17:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Grass Ridge-dam is groot besproeiingswerke aan die Groot Visrivier in Oos-Kaapland. In 1921 gebou om die watervoorrade van die Arthur-meer aan te vul. Damwal van 1,530 voet is van grond, met 'n kern van beton en styg tot 'n hoogte van 80 voet (96 voet bo die fondament). Toeslikking het dit belemmer en dit is later vervang deur die Kommandodrifdam.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gras
Volgende onderwerp: Gravelotte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:52:18 MGT 2024