Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Graskop
Graskop [boodskap #122011] Vr, 14 Desember 2018 06:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Graskop is 'n dorp in Oos-Transvaal. Skilderagtig geleë in die Drakensberg. Oorspronklik 'n goudmynkamp. Nou hoofsaaklik 'n bosbougebied. Bekend as die beste plek om die 'Rand van die Laeveld', 'n skielike val van 2,000 voet, te besigtig. Gestig in die jare 1880. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,133 (410 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Grasfontein
Volgende onderwerp: Gras
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:52:18 MGT 2024