Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Grasfontein
Grasfontein [boodskap #122010] Vr, 14 Desember 2018 06:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Grasfontein is 'n plaas naby Lichtenburg, Transvaal. Dit was die toneel van 'n groot diamantstormloop in 1925. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,026 (47 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Rhodesgras
Volgende onderwerp: Graskop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:20:48 MGT 2024