Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bradleygras (Cynodon Bradleyi)
Bradleygras [boodskap #122008] Vr, 14 Desember 2018 06:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bradley Gras (Cynodon Bradleyi) is een van die gewildste grasperksoorte aan die Witwatersrand. 'n Droogtewerende oorjarige gras wat nie van saad nie, maar van oppervlaktestingels vermeerder. Vernoem na William Bradley, 'n Randse pionier, wat die gras kort na die Tweede Vryheidsoorlog gevind en gekweek het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Grangetown
Volgende onderwerp: Rhodesgras
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:00:34 MGT 2024