Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Grangerbaai
Grangerbaai [boodskap #122006] Vr, 14 Desember 2018 06:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Grangerbaai is 'n inham by Tafelbaai wat grens aan die Kaapstadse dokke. Terrein waar die kollege vir die Suid-Afrikaanse Handelsvloot geleë is. Laasgenoemde is gestig na die oorplasing van die Generaal Botha onder vlootbeheer. Nuwe geboue ter waarde van R 1,000,000 is destyds in gebruik geneem. Dit bied opleidingsgeriewe aan 30 studente maar kan 60 studente huisves. Dit is amptelik bekend as die Suid-Afrikaanse Seevaartkollege, Grangerbaai.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Grahamstown Journal
Volgende onderwerp: Grangetown
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:17:20 MGT 2024