Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Grahamstown Journal
Grahamstown Journal [boodskap #122005] Vr, 14 Desember 2018 06:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Grahamstown Journal was 'n dagblad in Grahamstad wat van Desember 1831 tot 1919 bestaan het en toe saamgesmelt het met Grocott's Daily Mail. Dit is die bynaam, 'Settler's Bible' gegee.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Grahamstad
Volgende onderwerp: Grangerbaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:06:19 MGT 2024