Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Graham, Sir John James
Graham, Sir John James [boodskap #122002] Vr, 14 Desember 2018 05:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir John James Graham was die sekretaris van die Regsdepartement van die Kaap die Goeie Hoop. Gebore in 1847 in Kaapstad. Afstammeling van Robert Burns se vriend, Graham van Fintry. Ontvang opleiding aan St. Andrew's College, Grahamstad. Hy sluit in 1864 aan by die Staatsdiens van die Kaap. Was 'n uitstaande administrateur wat die grondslag gelê het van die Suid-Afrikaanse Staatsdiens. Hy het ook verbeterings in die gevangenisstelsel ingevoer. Oorlede in 1928.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Grafiet
Volgende onderwerp: Graham, Sir Thomas Lynedoch
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:20:23 MGT 2024