Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Grafiet
Grafiet [boodskap #122001] Vr, 14 Desember 2018 05:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Grafiet
Grafiet
Grafiet is 'n mineraal ook bekend as swartlood en plumbago (potlood). Hoewel wyd versprei, is die enigste ontginbare myn in die Republiek in die Soutpansberg. Daar is nog 'n klein myn naby Bethanie, in Namibiƫ (Suidwes-Afrika).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Graeme College
Volgende onderwerp: Graham, Sir John James
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:54:30 MGT 2024