Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Graafwater
Graafwater [boodskap #121997] Vr, 14 Desember 2018 05:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Graafwater is 'n dorp naby Clanwilliam, Kaapland. Die dorp is in die Sandveld geleë. Dit is in 1920 gestig en het in 1957 'n onafhanklike gemeente van die NG Kerk geword. Die naam is moontlik afgelei van die gewoonte om vir water in die droë rivierbedding te grawe. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 620 (450 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Graaff-Reinet
Volgende onderwerp: Graansuier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:13:01 MGT 2024