Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Graaff, Sir de Villiers
Graaff, Sir de Villiers [boodskap #121995] Vr, 14 Desember 2018 05:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir de Villiers Graaff was die leier van die Suid-Afrikaanse parlementêre Opposisie. Gebore op 8 Desember 1913. seun van wyle sir David de Villiers Graaff. Hy het die titel in 1931 geërf. Veg in die Tweede Wêreldoorlog en word deur die vyand gevange geneem. Hy word verkies tot die Parlement en maak snel opgang. In 1956 volg hy J.G. Strauss op as leier van die Verenigde Party.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Graaff, Sir David Pieter de Villiers
Volgende onderwerp: Graaff-Reinet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:34:47 MGT 2024