Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gouldsbury, Henry Cullen
Gouldsbury, Henry Cullen [boodskap #121991] Vr, 14 Desember 2018 05:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Henry Cullen Gouldsbury was 'n Rhodesiese digter. Gebore in 1881 en kom in 1902 as staatsamptenaar na Rhodesië. In 1908 verhuis hy van die suidelike deel van Rhodesië (Zimbabwe) na Noord-Rhodesië (Zambië) waar hy tot 1914 bly as Naturellekommissaris. Hy onderskei homself in die Oos-Afrikaanse veldtog. Oorlede in Augustus 1916 en word erken as groot romanskrywer en dramaturg. Hy was ook mede-skrywer van 'n standaard-werk, The Great Plateau of Northern Rhodesia.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Goudwet
Volgende onderwerp: Gouritsrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:21:18 MGT 2024