Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Goromonzi is 'n dorp in Zimbabwe (Rhodesië). Naam eers van toepassing op die distrik Salisbury. Sy belangrikheid lê dáárin dat die eerste sekondêre skool vir naturelle in die land daar opgerig is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.