Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gordon-rots
Gordon-rots [boodskap #121982] Do, 13 Desember 2018 18:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Gordon-rots is 'n reuse-rotsblok van graniet op die heuwel wat uitkyk op die Paarl. Die glansende oppervlakte van die klip het die dorp sy naam besorg (beteken pêrel in Hollands). Gordon-rots is vernoem na kolonel Jacob Gordon.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gordon-Cumming, Roualeyn George
Volgende onderwerp: Gordonsbaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:39:32 MGT 2024