Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gordimer, Nadine
Gordimer, Nadine [boodskap #121978] Do, 13 Desember 2018 15:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nadine Gordimer was 'n Suid-Afrikaanse skryfster. Gebore op 20 November 1923 en ontvang opleiding aan die Universiteit van die Witwatersrand. Behaal vroeë onderskeiding as kortverhaal- en romanskryfster in Suid-Afrika, Engeland en die Verenigde State en word korrespondent van die New Yorker en ander vooraanstaande tydskrifte.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gorah
Volgende onderwerp: Gordon, Generaal Charles George
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:07:05 MGT 2024