Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gorah
Gorah [boodskap #121977] Do, 13 Desember 2018 15:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Gorah is 'n Boesman-musiekinstmment wat met die mond bespeel word. Gemaak van riet en 'n seningdraad wat oordwars gespan word.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Goold-Adams, Sir Hamilton John
Volgende onderwerp: Gordimer, Nadine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:34:49 MGT 2024