Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Good Hope, H.M.S.
Good Hope, H.M.S. [boodskap #121973] Do, 13 Desember 2018 15:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die H.M.S. Good Hope was 'n Britse kruiser; in 1902 gebou en so genoem omdat die koste hoofsaaklik deur die Kaapse koloniale regering gedra is as 'n vrywillige geskenk aan die Imperiale Tesourie. Dit het 14,000 ton geweeg en het twee 9'2-duim kanonne en sestien 6-duim kanonne gedra. H.M.S. Good Hope was die vlagskip van admiraal sir Christopher Craddock in die Slag van Coronel aan die kus van Suid-Amerika en is op 1 November 1914 gesink.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gonubie-mond
Volgende onderwerp: Goodman, Robert Gwelo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:14:13 MGT 2024