Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Golding, George John
Golding, George John [boodskap #121970] Do, 13 Desember 2018 15:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
George John Golding was 'n Suid-Afrikaanse Kleurlingleier. Gebore op Ladismith, Kaapland, op 28 Mei 1906. As onderwyser werk hy vir die Kleurlinggemeenskap van dr. A. Abdurrahman. As 'n sterk voorstander vir gematigheid, word hy in 1944 verkies tot president van die Coloured People's National Union en 'n lid van die Raad vir Kleurling-sake. Oorlede 1965.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Golden Valley
Volgende onderwerp: Gomboom, Blomdraende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:39:42 MGT 2024