Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Golden Valley
Golden Valley [boodskap #121969] Do, 13 Desember 2018 15:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Golden Valley kan na een van die volgende verwys:

1. Gebied in Oos-Kaapland langs die Groot Visrivier besuide Cookhouse. Bekende besproeiings- en vrugtedistrik.

2. Nedersetting naby Gatooma in Zimbabwe (Rhodesië), so genoem vanweë vroeëre goudmynbou.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Goldberg, Benjamin D'Israeli
Volgende onderwerp: Golding, George John
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:06:57 MGT 2024