Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Goerz, Adolf
Goerz, Adolf [boodskap #121966] Do, 13 Desember 2018 15:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Adolf Goerz was 'n Suid-Afrikaanse mynmagnaat. Gebore in Duitsland in 1875, 'n swaer van George von Siemens, hoof van die Deutsche Bank, wat hom beweeg het om in 1888 na Transvaal te kom. Stig die Goerz-Sindikaat in 1889 en die Rand Central Ore Reduction Company in 1892. In Oktober 1895 het die belange saamgesmelt in A. Goerz & Kie Bpk., wat later die Union Corporation geword het. Oorlede in 1900.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Goering, Dr. Heinrich
Volgende onderwerp: Gogga
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:05:04 MGT 2024