Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Goering, Dr. Heinrich
Goering, Dr. Heinrich [boodskap #121965] Do, 13 Desember 2018 15:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Heinrich Goering was die eerste Duitse Administrateur van Suidwes-Afrika (nou Namibiƫ). Gebore op 31 Oktober 1839 in Emmerich, Duitsland. Hy is in 1884 aangestel as 'Reich Kommissaris, vir die nuut-verwerfde gebied Suidwes-Afrika. Hy het by Angra Pequena geland, na Okahandja gegaan en plaaslike opperhoofde oorgehaal om 'n reeks verdrae te onderteken wat hulle onder die beskerming van die Keiser geplaas het. Sy seun, veldmaarskalk Hermann Goering, is in 1893 gebore terwyl sy vader met tuisverlof was. Dr. Goering is in 1913 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Goedverwag
Volgende onderwerp: Goerz, Adolf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:23:07 MGT 2024