Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Godlonton, Robert
Godlonton, Robert [boodskap #121961] Do, 13 Desember 2018 15:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Robert Godlonton was 'n pionier in die Kaapse koerantwese. Gebore in 1794 in Engeland. Hy kwalifiseer as drukker en kom in 1820 na die Oosgrens as een van die setlaars. Sy eerste pos in Suid-Afrika was as magistraatsklerk, maar in 1834 sluit hy aan by die Grahamstown Journal en deur sy toedoen word dit 'n invloedryke koerant. Godlonton was in 1854 een van die oorspronklike verteenwoordigers in die Kaapse parlement. Oorlede in 1884.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Goba
Volgende onderwerp: Goedemoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:50:08 MGT 2024