Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Goba
Goba [boodskap #121960] Do, 13 Desember 2018 15:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Goba is 'n dorp in Mosambiek, 43 myl van Lourenco Marques. Eindpunt van die spoorlyn van Lourenco Marques na Swaziland, waarop daar vroeg in die 20ste eeu besluit is. Die lyn na Goba is in 1912 voltooi. Sedert 1965 sluit dit aan by die Swazilandse spoorlyn.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gluck, Mev. Sarah
Volgende onderwerp: Godlonton, Robert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:05:01 MGT 2024