Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gladstone, Lord (Herbert John Gladstone)
Gladstone, Lord (Herbert John Gladstone) [boodskap #121952] Do, 13 Desember 2018 06:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lord Gladstone (Herbert John Gladstone) was die eerste Goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika. Seun van die Britse Premier, W.E. Gladstone. Gebore in 1854. Ontvang opleiding aan Eton en Oxford. Was private sekretaris vir sy vader en in 1880 word hy verkies tot die Parlement. Nadat hy Minister van Binnelandse Sake was van 1905-10 is hy aangestel as Goewerneur-generaal van die Unie. Keer in 1914 na Engeland terug en is oorlede in 1930.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gladstone
Volgende onderwerp: Glanville, Thomas Burt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:14:39 MGT 2024