Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gill, Dr. William
Gill, Dr. William [boodskap #121944] Do, 13 Desember 2018 06:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. William Gill was 'n mediese en opvoedkundige pionier van Oos-Kaapland. Gebore in Skotland, studeer in die medisyne aan die Glasgowse Universiteit; vestig hom in 1829 op Somerset-Oos en is in 1863 daar oorlede. Laat sy geld na vir die stigting van die Gill College.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gill, Sir David
Volgende onderwerp: Gillitts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:13:47 MGT 2024