Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gifbol of Seeroogblom
Gifbol of Seeroogblom [boodskap #121940] Do, 13 Desember 2018 06:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Gifbol.
'n Gifbol.
Gifbol of seeroogblom (Buphane toxicaria, Gaive) is 'n plant wat wyd verspreid in Noord-Kaapland voorkom. Die bol bevat melksap wat as gif aan pylpunte gebruik is. Die droë skubbe word as beddegoed gebruik. Sien Amarillis (of Narsinglelie).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Giesenskraal
Volgende onderwerp: Gijlswijk, Aartsbiskop Bernard Jordan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:44:24 MGT 2024