Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Giant's Castle
Giant's Castle [boodskap #121937] Do, 13 Desember 2018 06:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Giant's Castle is 'n berg in die Drakensberge, naby Estcourt. Bekend vir sy natuurskoon. Vakansie-oord daar naby. Hoogte 10,878 voet. Daar is 'n wildreservaat van ongeveer 50,000 acres met verskeie soorte bokke, voëls, ens.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ghwano-eilande
Volgende onderwerp: Gibeon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:26:43 MGT 2024