Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ghriestafel
Ghriestafel [boodskap #121935] Do, 13 Desember 2018 06:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Ghriestafel is 'n apparaat wat op die Suid-Afrikaanse diamantveld gebruik is, gebaseer op die beginsel dat diamante sal vasklou aan ghries, terwyl die oorblywende 'blougrond' deur water weggespoel sal word. Die apparaat is deur George Labram en F.B. Kirsten in Kimberley gebou en in 1897 gepatenteer. De Beers Consolidated Mines het dit aanvanklik onder patenthouersaandeel gebruik, maar het dit uiteindelik geheel en al gekoop, so ook die Labram outomatiese sorteerder.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gholf
Volgende onderwerp: Ghwano-eilande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:04:16 MGT 2024