Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ghoen
Ghoen [boodskap #121933] Do, 13 Desember 2018 06:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Ghoen.
'n Ghoen.
Ghoen is die naam deur Suid-Afrikaanse kinders aan 'n klip gegee wat gebruik is in die speletjie, 'hopscotch'. Die naam is van Hottentot-oorsprong. Dit is ook die naam vir 'n groot albaster (die skietalbaster). Figuurlik gesproke verwys dit na 'n staatmaker.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Geysdorp
Volgende onderwerp: Gholf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:18:56 MGT 2024