Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Geysdorp
Geysdorp [boodskap #121932] Do, 13 Desember 2018 06:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Geysdorp is 'n dorp naby Delareyville, Transvaal. Dit was die toneel van gevegte in die Tweede Vryheidsoorlog. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 250 (170 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Geweeroorlog
Volgende onderwerp: Ghoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:42:48 MGT 2024