Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » George
George [boodskap #121927] Wo, 12 Desember 2018 17:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
George is 'n dorp in Kaapland oorspronklik bekend as 'George Town', die eerste wat onder die Britse bewind in Suid-Afrika gestig is. Gestig in 1812 en vernoem na George III, wat 'n Bybel geskenk het aan die kerk, wat in 1911 'n katedraal geword het. Skilderagtig geleë onderkant Cradockpiek. George het 'n tipiese Engelse klimaat, vandaar dat hop so goed daar aard. Een van die weinige plekke in Suid-Afrika waar hop gekweek word. Nywerhede sluitskoen vervaardiging in. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 18,448 (9,000 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Geologie
Volgende onderwerp: Germiston
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:24:04 MGT 2024