Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Generaal Botha
Generaal Botha [boodskap #121921] Wo, 12 Desember 2018 06:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Generaal Botha is/was 'n Suid-Afrikaanse vlootopleidingsentrum. Gestig na die skenking van die vroeëre kruiser, H.M.S. Thames, wat in 1921 buite Simonstad vasgemeer is vir die opleiding van seuns vir die handelsvloot en die Britse vloot. In 1947 is dié instelling na Gordonsbaai oorgeplaas en in 1964 is dit onder die beheer van die Suid-Afrikaanse Vloot geplaas, wat dit na Saldanhabaai verskuif het. Sien Vloot. Suid-Afrikaanse en Suid-Afrikaanse Seevaartkollege.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Genadendal
Volgende onderwerp: General Estate and Orphan Chamber
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:55:26 MGT 2024