Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Genadendal
Genadendal [boodskap #121920] Wo, 12 Desember 2018 05:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Genadendal is 'n dorp in die Wes-Kaap aan die voet van die Riviersonderendberge. Dit was aanvanklik 'n Morawiese sendingstasie; die oudste in Suid-Afrika; gestig in 1737 deur George Schmidt, die 'apostel van die Hottentotte'. Dit is geleë naby die Zonderendberg, naby Caledon. Bekend vir sy pragtige ou geboue en skilderagtige ligging wat baie skilders lok. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,788 (4 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gemsbok
Volgende onderwerp: Generaal Botha
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:09:14 MGT 2024