Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Geilsiekte
Geilsiekte [boodskap #121916] Wo, 12 Desember 2018 05:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Geilsiekte is 'n siekte by skape, bokke en beeste te wyte aan die vreet van ongeskikte gras. Soos die naam aandui, kom die siekte veral voor wanneer jong gras na die eerste reëns geil en vinnig groei en dan verlep. Die siekte verloop vinnig en het lei in die meeste gevalle tot die dier se dood. Geilsiekte (die blousuurvorm) word soms ook opblaaskrimpsiekte genoem. Ander name/vorme sluit in: droë geilsiekte en opblaasgeilsiekte.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Geelstert (Seriola lalandii)
Volgende onderwerp: Geld en Muntstelsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:16:10 MGT 2024