Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Geelstert (Seriola lalandii)
Geelstert (Seriola lalandii) [boodskap #121915] Di, 11 Desember 2018 18:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Geelstert (Seriola lalandii). Albakoor. 'n Baie gesogte eetvis wat tot 6 voet lank word en wat van Oktober af dwarsdeur die Kaapse somer voorkom by Port Nolloth, Kaap Agulhas en veral Valsbaai. Sterk en grasieus met 'n olyfgroen rug en geel-groen stert. Die Latynse benaming is ter ere van die Franse natuurkundige, Delalande, wat die Kaap in 1820 besoek het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Outeniekwageelhout
Volgende onderwerp: Geilsiekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:39:45 MGT 2024