Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Outeniekwageelhout (Afrocarpus falcatus)
Outeniekwageelhout [boodskap #121914] Di, 11 Desember 2018 18:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Outeniekwa-geelhout.
'n Outeniekwa-geelhout.
Outeniekwageelhout (Afrocarpus falcatus of Podocarpus falcatus) is 'n manjifieke boom met massiewe stam en wyduitgestrekte kroon. Stadige groeier wat hoofsaaklik in die Tsitsikammawoud voorkom (reusagtige bome wat tot twee duisend jaar oud is). Daar is verskeie variëteite elders oos van Tafelberg. Die hout is liggeel met 'n gladde grein; waardevol vir meubels en vloere. Sien plante.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Geelgrond
Volgende onderwerp: Geelstert (Seriola lalandii)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:39:46 MGT 2024