Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Geelbek
Geelbek [boodskap #121912] Di, 11 Desember 2018 06:21
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Geelbek kan na een van die volgende verwys:

1. (Anas undulata). Die bekendste en mees algemene eend in Suid-Afrika. Ook bekend as geelbekeend. Sien Eend.

2. (Atractoscion aequidens). Vis aangetref in Tafelbaai en van Valsbaai na Natal. Ook aangetref in Australiese water. Ongeveer 40 duim lank en 'n waardevolle eetvis.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gedeporteerdes
Volgende onderwerp: Geelgrond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:45:30 MGT 2024