Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gaul, Dr. William Thomas
Gaul, Dr. William Thomas [boodskap #121910] Di, 11 Desember 2018 06:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. William Thomas Gaul was die Biskop van Masjonaland (in die hedendaagse Zimbabwe). Ontvang opleiding aan die Trinity College en word bevestig in 1873. Kom na Suid-Afrika as vikaris van Bloemfontein tot 1880 en 15 jaar lank as aartsdeken van Kimberley. As gevolg van sy vriendskap met Cecil John Rhodes word hy biskop van Masjonaland van 1895 tot 1907. Oorlede op 17 Mei 1928.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gatsrand
Volgende onderwerp: Gedeporteerdes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:53:30 MGT 2024