Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gatsrand
Gatsrand [boodskap #121909] Di, 11 Desember 2018 06:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Gatsrand is 'n reeks heuwels benoorde Potchefstroom in Wes-Transvaal waar die beroemde Boereleier, kommandant Danie Theron, in die Tweede Vryheidsoorlog gesneuwel het. 'n Monument is ter ere van hom is daar opgerig.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kadoma
Volgende onderwerp: Gaul, Dr. William Thomas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:38:22 MGT 2024