Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gat-in-die-Muur
Gat-in-die-Muur [boodskap #121907] Di, 11 Desember 2018 06:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Gat-in-die-Muur by Koffiebaai aan die Wildekus.
Die Gat-in-die-Muur by Koffiebaai aan die Wildekus.
Die Gat-in-die-Muur is 'n merkwaardige rotsformasie naby die mond van die Basheerivier sowat 8 km suid van Koffiebaai aan die Transkeise kus. Twee groot muurvormige rotse verbind met 'n nou rif. Dit is 'n bekende landmerk vir seevaarders. Hoogte 64 meter of 210 voet. Die plaaslike bevolking noem die plek esiKhaleni, 'die plek van die geraas'.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gates of St. John
Volgende onderwerp: Kadoma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:52:33 MGT 2024