Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gates of St. John
Gates of St. John [boodskap #121906] Di, 11 Desember 2018 06:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Gates of St. John is 'n beroemde baken aan die mond van die Umzimvubu (St. John's rivier) naby Port St. Johns in die voormalige Transkei (Oos-Kaap). Dit bestaan uit twee kranse wat bo die tregtermonding uitstaan.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gatacre, Generaal-majoor Sir William Forbes
Volgende onderwerp: Gat-in-die-Muur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:29:19 MGT 2024