Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gariep
Gariep [boodskap #121901] Di, 11 Desember 2018 05:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Gariep is die Hottentotnaam vir die Oranjerivier. Dit is die grootste rivier in Suid-Afrika. Dit ontspring in die Drakensberge van Lesotho en mond by Alexanderbaai in die Atlantiese Oseaan uit. In Lesotho word die rivier die Senqu genoem.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gardiner, Frederick George
Volgende onderwerp: Garies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:33:45 MGT 2024