Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gamtoosrivier
Gamtoosrivier [boodskap #121892] Di, 11 Desember 2018 05:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Gamtoosrivier ontspring in die Sneeuberg. Sy naam is afgelei van die Khoikhoiwoord wat 'water' beteken. Boloop bekend as die Kariega; naby Winterhoek word dit die Grootrivier en onderkant daardie punt die Gamtoos. 350 myl van sy oorsprong af vloei dit naby Humansdorp by St. Francisbaai in die see.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gamkaskloof
Volgende onderwerp: Gandhi, Mohandas Karamchand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:57:37 MGT 2024