Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Gallwey, Sir Michael Henry
Gallwey, Sir Michael Henry [boodskap #121888] Ma, 10 Desember 2018 17:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Michael Henry Gallwey was die Hoofregter van die Natalse Hooggeregshof. Gebore op 30 Oktober 1826 in die graafskap, Cork, Ierland. Ontvang opleiding aan die Trinity College, Dublin, en word in 1853 toegelaat tot die Ierse balie. Kom na Natal in 1854. Hy praktiseer in Pietermaritzburg tot 1857 toe hy aangestel is as Prokureur-generaal. In 1890 word hy Hoofregter van die Natalse Hooggeregshof en tree af in 1891. Oorlede in Pietermaritzburg op 25 Julie 1912.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gallamsiekte
Volgende onderwerp: Gama, Vasco de
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:13:35 MGT 2024