Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Galekaland
Galekaland [boodskap #121886] Ma, 10 Desember 2018 17:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Galekaland is 'n deel van die voormalige Transkei (nou Oos-Kaap). Die hoofsentrums sluit in Willowvale en Kentani. Dit word begrens deur die Groot-Keirivier in die suide, die Mbasherivier (M'basherivier) in die noorde en die see in die ooste.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gaika
Volgende onderwerp: Gallamsiekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:41:33 MGT 2024